Wat Is GBM?
Grond Bio-Muti (GBM) – ʼn Super Konsentraat van Mikrobes wat in Natuurlike,  ongerepte, gesonde grond voorkom: Die nuutste ontwikkeling om Organiese Landbou volhoubaar uit te brei. Verander gesonde grond in super-vrugbare grond. Rehabiliteer ‘dooie’ en besoedelde grond binne 3 seisoene. Dis bekostigbaar en ʼn praktiese metode om organiese voedselsekuriteit te verseker. Insetkostes word drasties verminder. Meer as Omgewings Vriendelik, eerder Omgewings Verbeteraar. Die mees koste effektiewe metode om organies te boer op groot skaal. LET WEL: TERWYL PROEF RESULTATE BAIE BELOWEND IS, IS GROND BIO-MUTI ‘n EKSPERIMENTELE PRODUK
Kopiereg 2015 Webwerf ontwerp en onderhou deur a-Zuza IT
Tuis
English
Afrikaans